Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kom dapper en stapper saam op Hobble Hike
FIKSE en flukse stappers kan vanjaar weer op Saterdag 11 Mei die “Hobble & Hike” tussen Graaff-Reinet en Nieu-Bethesda aanpak.
-
Riders hit the road for Colesberg event
COLESBERG Endurance Club hosted an endurance ride at Karoo Gariep Conservancy near Hanover on March 22 and 23.
-
Mandela se lewe uitgestal by Groot Visrivier-museum
’n INSIGGEWENDE uitstalling oor die lewe van oud-president Nelson Mandela is op die oomblik in die Groot Visrivier-museum op Cradock te sien.
-
Wiskundekompetisie nou vir laerskole ook
VERLEDE jaar het Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad asook Cum Laude Media die grootste nasionale aanlyn-wiskundekompetisie in Afrikaans vir hoërskoolleerlinge geloods.
-
Hoër Volkskool-spanne gee hulle alles tydens jaarlikse sportfees
DIE Hoër Volkskool se hokkie-, rugby- en netbalspanne het aan die Despatch Sportfees deelgeneem.
-
Twee blinde woelwaters kuier op Cradock
TWEE baie opgewonde jong knapies van die Pionier skool vir blindes op Worcester, kuier vir die vakansie op Cradock.
-
Langtafelete binnekort vir Cradock ACVV gehou
AS gevolg van die groot voorkoms van dwelm- en drankmisbruik op Cradock, is ’n kinderhuis, waar veral kinders ouer as twaalf jaar, versorg kan word, baie nodig.
-
-
Veediefstal neem drasties in Oos-Kaap toe
DAAR is ’n 60% styging in veediefstal in die Oos-Kaap en die dae dat daar net ’n paar skape vir die pot geslag is, is lankal verby.
-
GR Ratepayers concerned about 2017/2018 report
THE Graaff-Reinet Residents and Ratepayers Association (GRRPA) recently expressed their concerns about inconsistencies and omissions in the Beyers Naudé Local Municipality’s (BNLM) 2017/2018 draft annual report.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.




