Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Time to run like the Wine!
IT’S officially autumn and in the Karoo streets are lined with leaves as trees go into their annual resting period.
-
Eskom en BNLM bereik ooreenkoms
INWONERS van Jansenville, Willowmore en Steytlerville het verlede week met dankbaarheid verneem dat ’n nuwe ooreenkoms tussen Eskom en Beyers Naudé plaaslike munisipaliteit bereik is.
-
Bekende skrywer stel digbundel bekend
CLINTON du Plessis, bekende skrywer, het onlangs sy tiende, en volgens hom, sy laaste digbundel op Cradock bekendgestel.
-
Gemeente-jagpakket beskikbaar
DIE plattelandse NG Gemeente van Hofmeyr moet voortdurend planne beraam om hul finansies gesond te hou.
-
RESEP: Room vir winterskurfte
NADIA Bosch is ’n boervrou in murg-en-been. As sy nie haar hanslammers versorg nie, is sy in haar groot tuin doenig.
-
RESEP: Anziske se prutpotplan vir besige huishoudings
ANZISKE Kayster van Graaff-Reinet is nie net direktrise van die plaaslike museumkompleks nie, maar ook ’n eggenote, ma en aktiewe lid van die gemeenskap.
-
Middelburg se Geheim: Terugblik na oorsprong van Moordenaarspoort
IN sy Eeufeesgedenkboek, uitgegee in 1952 tydens die eeufees van Middelburg, skryf H J H Vermeulen soos volg: “Omstreeks 1770 het die blanke uitbreiding van die Kaapkolonie ’n noord- en noordoostelike rigting ingeslaan. Hierdie uitbreiding het dan ge
-
Reinethuis: vlagskip van museumkompleks
GRAAFF-REINET is bekend as die vierde oudste dorp in Suid-Afrika, en kan spog met ’n bewaringskultuur wat al geslagte lank gehandhaaf word.
-
Vroulike spoorsnyer: nog ’n eerste vir Samara
SAMARA private wildreservaat buite Graaff-Reinet het onlangs die eerste formeel geakkrediteerde vroulike spoorsnyer in Suid-Afrika by hul personeelkorps verwelkom.
-
‘Ek dog ek sterf’ – aanrandingslagoffer vertel
DIE 66-jarige vroulike pensioenaris wat twee weke gelede kort na middernag in haar huis op Adelaide oorval en wreed met ’n hamer aangerand is, het met Mid-Karoo Express gesels oor die gebeure van daardie nag.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.
