Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Local councillor nominated for legislature, parliament
WITH the forthcoming provincial and national elections on May 18, a councillor in Graaff-Reinet has been nominated for the provincial legislature as well as national parliament.
-
DIARY/DAGBOEK
) religiousNG Kerk Somerset-Oos: Die jaarlikse #imagine vir 13- tot 18-jariges sal van 29 tot 31 Maart in Mentorskraal, Jeffreysbaai plaasvind. Inskrywingsvorms is vanaf Gill-Kollege of die kerkkantoor beskikbaar. Die koste beloop R450. Kontak 042 24
-
-
Sopkombuis voed 100 monde in Santa
RAADSLID Joy Williams, die DA raadslid van wyk 14 in Graaff-Reinet, het die nood raak gesien in Santa, wat deel van haar wyk vorm.
-
Nuwe dominee by NG Cradock-Noord
CRADOCK Noord NG Kerk se nuwe predikant, ds. Annatha Nel van Hartskroon, lewer op 7 April haar intreepreek op Cradock.
-
Middies wys hul staal by sportweek
DIE eerste rugby- en netbalspanne van die Hoërskool Middelburg het onlangs na Mosselbaai getoer waar 10 meisies en 22 seuns aan die agste Arthur Johnson Sportweek, wat van 15 tot 20 Maart deur die Hoërskool Punt aangebied is, deelgeneem het.
-
-
Brulberg in die 1990’s
DIT is die maand Desember van die jaar 1995 en ek (50 jaar) gaan wys vir my oudste seun (20) my geboorteplaas in die Karoo naby Middelburg.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







