Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Instructor set for world champs
DURING Unified Taekwondo South Africa’s prize-giving in PE on December 16, Mystic Wolves Taekwondo from Cradock ended up adding a few new accolades to their trophy case.
-
Volkskool kry vyf nuwe onderwysers by
VYF nuwe onderwysers het vanjaar by die Hoër Volkskool se onderwyserskorps aangesluit.
-
Graaff-Reinet verwelkom nuwe Duitse restaurant
“IN München steht ein Hofbräuhaus: Ein, zwein, g’suffa!”.
-
Antie Evelyne – die engel van Nieu-Bethesda
“GAAN kuier vir antie Evelyne,” druk ’n vriend in Graaff-Reinet my máánde gelede op die hart, en borduur voort oor die werk wat dié besonderse vrou in die afgesonderde gemeenskappie van Nieu-Bethesda doen.
-
DIARY/DAGBOEK
) religiousAPK-gemeente: Eredienste word elke Sondag om 09:30 in die AP-kerk in Pauletstraat, Somerset-Oos gehou. Die tye van dienste kan verander.
-
Leerders vereer met kleure-toekennings
BY die Hoërskool Middelburg is dit tradisie dat leerders wat in gr. 8 en 9 besonderse prestasies behaal, eers in gr. 10 daarvoor vereer word. Só was dit dan vir agt leerders by Middies ’n groot oomblik om op die…
-
CHDM afwesig by vergadering
VERLEDE Donderdag het Vuyisile Bene, Inxuba Yethemba-munisipaliteit se wyksraadslid van Wyk 9 in Middelburg, ’n dringende openbare vergadering byeengeroep om na die gemeenskap se griewe ten opsigte van watervoorsiening te luister.
-
Inwoners van Michausdal en Hillside omgekrap oor krag
INWONERS van Michausdal, wat keelvol is vir die gebrek aan elektriese toevoer, het verlede week tot protesaksie oorgegaan om hul griewe te lig.
-
-
Buitelugnaweek op Sanctuary
SANCTUARY Gasteplaas het die oujaar afgesluit met een van hul gewilde Pecan-uitdaagkompetisies.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






