Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Hofmeyr-man maak naam in Hollywood
DIE 38-jarige Francois Coetzer, ’n plaaskind van Hofmeyr, is besig om as waaghalskunstenaar bekendheid te verwerf in Hollywood.
-
Menslike oorskot op N9 gevind
’n WILDBEWAARDER van Graaff-Reinet het vroegmiddag verlede Vrydag sowat 8km buite die dorp (net anderkant die skietbane) op die N9 op die oorskot van ’n man afgekom.
-
Jonker skitter by Gill Eisteddfod
DIE Laerskool Gill op Somerset-Oos, het onlangs ’n uiters suksesvolle eerste Eisteddfod aangebied.
-
Wegholoorwinning vir Grootfontein
GROOTFONTEIN Landboukollege se eerste rugbyspan het op Saterdag, 6 April ’n weghol-oorwinning van 53-7 oor Murraysburg se span behaal.
-
Heinings kry voete in skoolvakansie
DRIE aangrensende skole van die Newtown-woonbuurt op Fort Beaufort het die nuwe skoolkwartaal begin met heinings wat gedurende die vakansie gestroop is.
-
Bekommerde inwoners van Hofmeyr vergader
’n TOTAAL van 21 bekommerde inwoners vanuit al die onderskeie woonbuurte van Hofmeyr, het die afgelope week ’n vergadering in die kerksaal bygewoon.
-
Middelburgers hou gholfdag
SATERDAG, 6 April was ’n ideale dag vir Middelburg se spelers om behoorlik hulle staal op die gholfbaan te wys.
-
Marlow en Dale meet kragte op rugbyveld
DIE Hoër Landbouskool Marlow het op Saterdag, 6 April met nege rugbyspanne teen Dale Kollege meegeding. Albei skole het gesorg vir goeie kompeterende rugby in King William’s Town.
-
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







