Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wolsak deel vandag Paaseiers uit
DIS Paasfees! En vir die kleinspan is dié tyd gewoonlik sinoniem met Paaseiers.
-
-
Bokkoors tref die Karoo
AS goeie musiek en gedigte jou hart laat vin- niger klop, en ’n geheimsinnige beskrywing soos “Ligweg ondergronds” jou nuuskierig het, kan jy maar weet jy het bokkoors onder lede.
-
-
ACVV Middelburg sê dankie
Geagte RedakteurHiermee wil die bestuur en personeel van die ACVV Middelburg Oos-Kaap al ons donateurs, helpers en ondersteuners bedank vir hul bydrae tydens die Middelburg-skou wat die naweek van 1 en 2 Maart 2019 gehou is.
-
Maxshean is Narsingstraat se netbalster
DIE Narsingstraat Primêre Skool op Graaff-Reinet het vir die tweede agtereenvolgende ’n Provinsiale Netbalspeler opgelewer vir die o.12 All Ages Oos-Kaapspan.
-
-
Skrywers en mentors werk saam in Paulethuis
DIE Jakes Gerwel-stigting en PEN Afrikaans het die heel eerste skrywersessie in die skrywerresidensie, Paulethuis, in Somerset-Oos onlangs suksesvol voltooi.
-
Die tradisies eie aan Paasfees
KERRIEVIS en Paasbolletjies is so eie aan Paasfees soos die tradisionele Paashaas wat in sjokoladevorm in verskeie groottes aan ons opgedis word.
-
Watertekort pla steeds in Graaff-Reinet
INWONERS van Graaff-Reinet het die afgelope week op sosiale media behoorlik mond uitgespoel oor die voortslepende watertekort in die dorp.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





