Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wind, reën beskadig eeu-oue bome
ONGURE weersomstandighede die afgelope paar dae het derdui-sende rande se skade aan CCTV-kameras op Grootfontein Landboukollege buite Middelburg veroorsaak.
-
Middies groet Switserse span
PROF. Klaus Kuhn van Basel Universiteit in Switserland het op Dinsdag, 22 Januarie met sy span navorsers van Switserland besoek afgelê by die Hoërskool Middelburg in die Karoo.
-
‘Profit with a Purpose’ help vroue
ELIZABETH Morris, ’n sielkundige uit Skotland, het met haar aftrede in 2005 besluit om haar in Graaff-Reinet te vestig. Hier was sy betrokke by die menslike hulpbronne-afdeling van die Karoo Catch-projek, maar moes haar besige lewe in 2016 afskaal na
-
Geskiedkundige drinkfontein gaan herstel word
EEN van Cradock se bekende landmerke, die perde-drinkbak in Frere-straat, is Maandag afgetakel en van sy staanplek verwyder.
-
Biblioteke se voortbestaan steeds in die weegskaal
NUUS dat die 12 biblioteke in die Beyers Naudé-munisipale distrik weens ’n tekort aan finansies binnekort hul deure sou moes sluit, het soos ’n skokgolf deur dié gemeenskappe getrek.
-
Reën in die Karoo wyd verwelkom
DIE reën wat die afgelope naweek oor groot dele van die provinsie geval het, was voorwaar ’n welkome lafenis.
-
Waterkrisis ontstaan in Hofmeyr
MET die droogte in Hofmeyr-distrik, het daar mettertyd ’n groot waterkrisis in Twinsville-woonbuurt ontstaan.
-
-
Reën en hael stort neer in Hofmeyr
VERSKEIE donderbuie het sedert verlede Dinsdagaand oor Hofmeyr en die distrik, asook oor Steynsburg en die distrik uitgesak.
-
Opgewondenheid toe dam oorloop
SATERDAGMIDDAG net voor sononder het groot opgewondenheid by die Verdeeldam, links van die N9, net buite Middelburg oppad na Noupoort geheers, toe die reënwater stadig maar seker oor die sementwal begin stoot het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







