Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘The Village’ gooi deure oop
Ná maande se beplanning en harde werk het Graaff-Reinet die afgelope naweek ’n pragtige, nuwe toeristebestemming ryker geword.
-
Huis Van de Graaff wil lees en lééf
VIR senior burgers is lees nie net ’n aangename tydverdryf nie – dit hou ook baie voordele in.
-
Ds. Hanneke verruil Suid-Afrika vir Skotland
NÁ amper agt jaar se bediening in die NG Kerk gemeente op Somerset-Oos het ds. Hanneke Janse van Vuren nou besluit om die beroep as predikant van die Kerk van Skotland (Presbiteriaanse Kerk) te aanvaar en op 1 April met…
-
Graaff-Reynetsche Zendelings Genootschap se werk gevier
DIE Verenigde Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet het Sondag as deel van die gemeente se 200-bestaansjaarvieringe met dank teruggedink aan die baanbrekerswerk van die Graaff-Reynetsche Zendelings Genootschap.
-
Oud, jonk kan litte losmaak by Karoo-gimnastiek
’n NUWE gimnasium wat klasse vir peuters van twee jaar tot gryses van sestig-plus aanbied maak môre, 8 Maart, sy deure by die Country Living-sentrum in Albertstraat oop.
-
Skok oor slagting van rondloperkoedoes
“AS dit pap reën moet jy skep, maar nogtans gee dit niemand die reg om twee weerlose diere op só ’n barbaarse manier van kant te maak nie.”.
-
Adelaide rou oor hul Florence Nightingale
DIE gemeenskap van die woonbuurt Bezuidenhoutville sowel as die ganse gemeenskap van Adelaide en omringende gebiede is in rou gedompel oor een van dié kontrei se mees geliefde verpleegsters en moeder van vele wat onlangs Huistoe geroep is.
-
Jeugbrigade se Jaarfees dié naweek
DIE Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider Afrika – Midros (VGKSA-Midros) se Christelike Jeugbrigade Jaarfees vind van 8 tot 10 Maart op Middelburg plaas.
-
Miles to demonstrate skills
TALENTED artist Joshua Miles’s reduction linocuts and woodcuts are included in the “Vanishing Karoo” exhibition that opens on Friday, March 15 at the Imibala Gallery.
-
Groot Moedersdag-ete beplan
CRADOCK Kankersorg se jaarlikse teeparty word vanjaar vervang met ’n gala Sondagmiddag-dinee op Moedersdag, 13 Mei.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






