Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Willem Avenant: Boomdokter van die Karoo
ALMAL van ons ken die frustrasie wanneer jy opmerk dat ’n boom in jou tuin nie floreer nie. Om agter die kap van die byl te kom (of dit dalk juis te vermy!) word die hulp van ’n spesialis egter…
-
MG-karre trek saam op Cradock
SESTIG MG klassieke motors van so ver as Kaapstad, Knysna, Port Elizabeth, Oos-Londen en Johannesburg het van verlede Donderdag tot Sondag in Markstraat, Cradock bymekaargekom vir hul twee-jaarlikse interprovinsiale saamtrek.
-
Trok verloor sy vrag wyn net buite Middelburg
’n VRAGMOTOR het Saterdagoggend omstreeks 05:00 vir inwoners van KwaNonzame en Lusaka ’n aangename verrassing “afgelewer” toe ’n sleepwa omgeval het en honderde bottels drank oor die N9 tussen die twee woonbuurte gesaai gelê het.
-
Karwagte steel wiel tydens kerk
’n OPLETTENDE inwoner van Graaff-Reinet het Sondag ’n gesteelde spaarwiel by drie “karwagte” afgeneem nadat hulle dit tydens die NG Grootkerk se erediens gebuit het.
-
Eskom gaan Cradock, Middelburg se krag sny!
MET die koue Karoo-winter op hande sal wyse inwoners van Cradock en Middelburg solank maar kaggelhout en kerse moet aanskaf, aangesien Inxuba Yethemba-munisipaliteit weereens nie daarin kon slaag om hul betalingsooreenkoms met Eskom te eerbiedig nie.
-
Verdagtes in hof oor koedoe-slagting
DIE nege verdagtes wat daarvan aangekla word dat hulle ’n koedoebul vroeër vanjaar in die Newtown-woonbuurt gejag, met pype geslaan en lewend geslag het, het verlede week in die landdroshof op Fort Beaufort verskyn.
-
Jason Lord takes ‘capital for purpose’ idea to Switzerland
A FORMER Cradock High School learner recently had the opportunity to share his ideas on finance and trade on a global platform when he was invited to attend a symposium in Switzerland earlier this month.
-
Botsing eis slagoffer
’n 65-JARIGE inwoner van Willowmore, Cynthia Campher, is op 18 Mei oorlede nadat die Ford Figo waarvan sy die bestuurder was, die pad verlaat en ’n boom op die sypaadjie getref het.
-
Oud-skoliere hou veeveiling
DIE Hoërskool Cradock se oud-skoliere en die skool, in samewerking met BKB, het ’n baie geslaagde veeveiling aangebied waar 414 stuks kleinvee en 194 beeste onder die hamer gekom het.
-
Agri Oos-Kaap in Appèlhof teen skaliegas-ontginning
DIE Appèlhof in Bloemfontein het verlede week uitspraak voorbehou nadat Agri Oos-Kaap argumente oor die regsgeldigheid van tegniese regulasies, ten opsigte van hidrouliese breking wat vantevore deur die minister van minerale hulpbronne gepromulgeer i
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.
