Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ongeluk eis lewe van Aberdeen-inwoner
’n MAN (32) van die Aberdeen-distrik is op Saterdag, 27 April oorlede nadat hy omstreeks 16:15 op die plaas Kruidfontein van ’n bewegende voertuig geval het.
-
Bergfietsryers vat mekaar aan
DIE jaarlikse Build It Trek 2 Teebus uitdaging het onlangs weer oor drie dae in die Steynsburg-distrik afgespeel.
-
Dr. Beyers Naudé-burgemeester se uitreikprogram kom volgende week tot einde
RAADSLID Deon de Vos, burgemeester van Dr. Beyers Naudé-munisipaliteit, lewer besoek aan nog vier wyke hierdie week en die laaste twee besoeke sal volgende week plaasvind.
-
Hope Congregational Kerk vier 175ste bestaansjaar
EEN van die oudste gemeentes in Somerset-Oos, die Hope Congregational Kerk in Mackaystraat, vier vanjaar hul 175ste bestaansjaar.
-
Cradock-Oos hou basaar
CRADOCK-Oos NG Gemeente hou sy jaarlikse kerkbasaar op Vrydag, 3 Mei by die kerkkompleks in Jakarandastraat.
-
Krieket-glorie vir United
DIE eindstryd van die Sentraal Karoo-krieket-unie is op Saterdag, 20 April ge-speel.
-
Marlow-rugbymanne vat Michausdal, Brandwag-spanne aan
DIE Hoër Landbouskool Marlow het op 13 April met nege rugbyspanne teen die Brandwag Hoërskool kragte gemeet.
-
Union teacher now a certified ILT practitioner
CHRISTINE Scott, an educator, as well as school and career guidance counsellor at Union High School in Graaff-Reinet, recently successfully obtained her certification as an ILT practitioner.
-
Word Riders deel Bybels uit
WORD Riders, onder leiding van ds. Francois Sieberhagen as toerleier, het Graaff-Reinet op 11 April tydens hul negende uitreik besoek.
-
Protective workplace grows
SINCE receiving its first start-up grant from the Department of Social Development, the Khanyisa Protective Workplace in Graaff-Reinet has grown in leaps and bounds and has never deferred on its mission to empower the youth from previously marginalis
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.