Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man-alleen op 2 700km fietstoer vir Voortrekkers
’n MAN van Pretoria wat op ’n fietstoer van 2 700km deur die land is ten bate van die Voortrekkers sal môre in Middelburg intrap.
-
‘Mid-Karoo Express’ besoek die Ou Residensie
DIE Ou Residensie in Graaff-Reinet is in 1962 tot ’n nasionale gedenkwaardigheid ver-klaar en in 1979 het dit deel geword van die Graaff-Reinet Museumkompleks..
-
‘No blame game’ toernooi vir 12de jaar aangebied
DIE Wasserman-tennistoernooi is vanjaar vir die negende agtereenvolgende jaar deur die Hoërskool Middelburg aangebied.
-
Brand verwoes klubhuis
DIE gholfklubhuis by Grootfontein Landboukollege is verlede Sondagoggend deur ’n verwoestende brand in puin gelaat.
-
-
-
Motorfietsklub verras bejaardes
BRULLENDE motorfietse van die Wanted-motorfietsklub het bejaardes van Huis Karee op Middelburg verras met hul “Toilet Run” uitreikprojek.
-
Worrying increase in traffic sign vandalism
AN audit performed by the Beyers Naudé Local Municipality in July has revealed a high rate of vandalism of road traffic signs.
-
100 caps for hockey ace
Henzé Jaftha played her 100th game for the Union High School first hockey team on Saturday, August 10.
-
CALENDAR/KALENDER
) religiousDienstye: Full Gospel Church of God and Love Divine Ministries Cradock hou op Sondae om 10:00 hulle dienste in klaskamer no. 40 van Carinus Skool in Michausdal. Kontak Pastoor Harriet by 071 747 6764 of Pastoor D. le Roux…
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







