Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Hondeskou wenner is toe ’n Cradockknaap
JOGI Gerber, die Airedale Terriër van Eugene en Luzanne Gerber van Precision Steel in Cradock, het tydens die Honde-skou op Hofmeyr, met die titel as Beste Hond op die Skou weggestap.
-
7de Laan: Steeds ’n gemors
DIE rioollekkasie vanuit 7de Laan in Graaff-Reinet wat enkele weke gelede eindelik herstel is, gee steeds probleme.
-
Middies rugbyspan geborg
DIE Hoërskool Middelburg vier vanjaar hulle 100ste bestaansjaar en is dankbaar vir die reuse borgskap wat hulle weer eens van Captain Dorego’s in die vorm van rugbyuitrustings vir die seisoen ontvang het.
-
Waterkrisisfonds vir Middelburg gestig
TWEE ernstige waterlekkasies by die dorpskliniek in Middelburg is vandeesweek deur die Middelburg Forum herstel nadat Chris Hani distriks-munisipaliteit geen materiaal óf loodgieters beskikbaar gehad het om die probleem op te los nie.
-
Putting families first, always
FOR the past 100 years, AVBOB have been taking care of you and your family and we will continue to do so for many more years to come.
-
-
Laerskool Cradock sprekers presteer
DIE Laerskool Cradock se eerste toespraakkompetisie vir 2019 het op 12 Maart plaasgevind waar agt talentvolle sprekers deelgeneem het.
-
-
-
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.








