Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Hoërskool Cradock besoek krieketlegende
GEORGE van Heerden van die plaas Golden Valley in Tarkastad het onlangs ’n welwillendheidsbesoek van Dirk Cronjé, huidige skoolhoof van die Hoërskool Cradock, en krieket-afrigter by dié skool, Hansie Diedericks, ontvang.
-
Reinet Relics: ‘Jy’t nooit geweet jy’t dit nodig nie!’
AS jy hou van rondsnuffel in tweedehandse winkels, maar jy was nog nie by Reinet Relics nie, is daar nie ’n gat in jou opvoeding nie – daar is ’n krater!.
-
Pienk Bome hou gholfdag
PIENK Bome op Somerset-Oos het onlangs ’n baie suksesvolle gholfdag gehou om fondse in te samel om hul goeie werk onder die ongeveer 46 kankerpasiënte in die Blue Crane-area te kan voortsit.
-
Komaan, maak Middies jóú keuse
DIE Hoërskool Middelburg (Middies) spog met ’n bedrywige akademiese-, sport-, kultuur- en sosiale program.
-
Inbrake neem toe in Hofmeyr
DAAR heers tans ’n groot toename in inbrake in Hofmeyr en inwoners is bekommerd oor die toedrag van sake.
-
Pampoenfees laat die tone krul!
AS jy nog altyd wou weet hoe lyk die grootste, sexy-ste of mees buitengewone pampoen dié-kant van die ewenaar, moet jy definitief nie die Nieu-Bethesda Pump Palooza misloop nie.
-
Neem ’n boom aan in Nieu-Bethesda
DIE Amerikaanse besigheidsmagnaat en filantroop Warren Buffet het gesê: “Iemand sit vandag in skadu omdat iemand anders lank terug ’n boom geplant het.”.
-
Gill vier feestelike 150ste bestaansjaar
DAAR was talle trotse oomblike vir elke Gilliaan wat kon deel wees van dié instansie se onlangse 150ste bestaansjaar vieringe.
-
Wiaan Taljaard maak Cradock trots
WIAAN Taljaard, ’n oud-leerder van die Hoërskool Cradock (CHS) het weer Cradock se naam hoog gehou by die onlangse Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn.
-
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.




