Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hykie Berg kuier saam met ACVV Cradock
OMKRING die dag op die kalender, skryf in jou dagboek, maak ’n knoop in jou oor, doen enigiets ont-hou net 3 Augustus 2019. Dit is die datum van Cradock se Vroue Verrykingsfees en dit beloof om ’n FEES te wees!.
-
Grondhervorming: Werk eers aan verhoudings, sê beraad
DIE redding van landbou in Suid-Afrika lê in die vestiging van vertrouensverhoudinge.
-
Ruiters laat die hoewe klap op Fauresmith
ELF Oos-Kaapse ruiters het vanaf 2 tot 4 Julie deelgeneem aan die Fauresmith 200-perdeuithourit in the Vrystaat, die hoogtepunt op die uithouritvereniging van Suid-Afrika (Erasa) se kalender.
-
-
Geen onderhoud aan provinsiale paaie
DIE departement van paaie en openbare werke het skynbaar heeltemal van Middelburg vergeet.
-
-
Regstelling: Spoggerige ‘high tea’ ten bate van Alma Mater
DIE Mid-Karoo Express het verlede week, op 11 Julie, op bl. 7 ’n artikel getiteld “Spoggerige ‘high tea’ ten bate van Alma Mater” gepubliseer.
-
Cradock se rugbymanne is bedrywig
CRADOCK-rugbyklub het verlede Maandag (15 Julie) kragte gemeet teen Dagbreek Koshuis van Stellenbosch.
-
-
Saksofoonspeler wen by Talent America
’n SAKSOFOONSPELER van Middelburg is van plan om die Karoo se stof af te skud en vir ’n tydperk in New York te gaan musiek maak.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.




