Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Massa sterilisasie ’n reuse sukses
NÓG ’n sukesvolle massa sterilisasie-veldtog, georganiseer deur Linda Opperman, het onlangs op Hofmeyr plaasgevind.
-
Musiek en sport by die Karoo Kosfees
CRADOCK is in rep en roer vir vanjaar se kosfees wat reeds vanaand (Donderdag) begin met ’n kuier in die Victoria Manor waar die Silver Creek Moutain Band gaan optree.
-
Gesinsnaweek word in Middelburg gehou
DIE AGS Lux Dei-gemeente in Middelburg hou, in samewerking met die NG Kerk en die Gereformeerde kerk, ’n heerlike gesinsnaweek aan die begin van Mei.
-
Versamelingskou vir September beplan
“EK kan dit nie verstaan nie, Dokter,” sê ’n man wat op aandrang van sy familie die psigiater moes gaan spreek. “Is dit abnormaal om van worsbroodjies te hou?”.
-
Cradock-rugby presteer by toernooi in Middelburg
CRADOCK-rugbyspan het verlede naweek aan ’n rugbytoernooi, wat deur Middelburg Eagles aangebied was, deelgeneem.
-
Dranklisensies is onder loep
LEDE van die SAPD in Graaff-Reinet en Jansenville het onlangs in samewerking met die Oos-Kaapse Drankowerheid teen onwettige drankhandelaars opgetree.
-
Union to host centenary banquet
A GLITTERING formal dinner dance event, aimed at celebrating the centenary year of Union High School, will be held on Friday, May 3.
-
Talentvolle laerskoolknapie ryg sporttitels in
’n LEERDER van die Laerskool Fort Beaufort wat maar onlangs sy tiende verjaardag gevier het, spog reeds op dié jong ouderdom met ’n magdom medaljes en titels agter sy naam.
-
Union beats Victoria Park in annual clash
THIS past Saturday, April 13, Union High School hosted Victoria Park High School (VP) from Port Elizabeth for the two schools’ annual rugby and hockey encounters.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.



