Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Huis van de Graaff sê dankie
DIE bestuur van Huis van de Graaff wil hiermee Pieter Erasmus en Flossie Erasmus van Adendorp hartlik bedank vir die aansienlike bedrag wat hulle ingesamel het tydens ’n suksesvolle dans wat hulle aangebied het ten bate van Huis van de…
-
Graaff-Reinetter in ‘Sarie’ Voorbladgesig-kompetisie
DIE Graaff-Reinetter Marina van Niekerk is vanjaar onder die inskrywings vir die Sarie Voorbladgesig-kompetisie.
-
Mobile health unit serves rural farming communities
COOKHOUSE Wind Farm’s primary healthcare flagship initiative, a public-private partnership with the Department of Health, is staffing a mobile clinic, to bring essential healthcare services to the rural farming communities in Bedford and Adelaide.
-
-
Entries open for SA’s best boerewors recipe
THE nationwide search for the country’s very best boerewors is on and boerie enthusiasts who believe that their recipe has what it takes are invited to enter the annual Championship Boerewors competition by Friday, 21 June.
-
CALENDAR/KALENDER
) generalWinter Soil and Composting Talk: By Karen McEwan of Fairfield Foods will be held at Cypress Cottage in Graaff-Reinet on June 20 from 09:00 to 12:00. Entry is R180. For bookings contact 082 397 8698.
-
Die Oos-Kaapse finaliste in wiskundekompetisie
VERLEDE jaar het Netwerk24, in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad, asook Cum Laude Media, die grootste nasionale aanlyn wiskundekompetisie in Afrikaans vir hoërskoolleerlinge (gr. 10-, 11- en 12) begin.
-
-
Laserdienste ’n groot aanwins vir Graaff-Reinet
DIE lasersnywerk wat deur Boundless Beskermde Werkplek gedoen kan word, is ’n diens wat nog onderbenut is in Graaff- Reinet.
-
‘Nellas’ se kabaret ’n móét op naweeklysie
TWEE uiteenlopende vroue. Een verhoog. ’n Kabaret tot boordens toe vol met verruklike sang, vurige Spaanse danse, skaterlagstories en baie drama.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.



