Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Good country kuier at SPAR Kirkwood Wildsfees
THIS June the SPAR Kirkwood Wildsfees will be ending off the three days of action-packed entertainment with good old country music.
-
Cradock se diereskuilig trek swaar, hulp word benodig
DIE welstand van baie diere op Cradock was in die weegskaal nadat Paddy Orpen, wat Cradock-diereskuiling vir ongeveer vier jaar hoofsaaklik uit haar eie sak bedryf het, weens swak gesondheid die tuig moes neerlê.
-
Grootfontein LBK klop Cradock met 31–22
OP Saterdag, 25 Mei het Grootfontein Landboukollege (buite Middelburg) met Cradock-rugbyklub op Grootfontein kragte gemeet.
-
Union learners spread the joy with toys
ON May 17, a group of Union learners paid a visit to the Sonstraal Education Centre, an early childhood development centre in Santaville, Graaff-Reinet, to hand over a mountain of toys collected through Union’s recent toy drive.
-
John Rupert-teater: kultuurvreugde in Graaff-Reinet
MET Graaff-Reinet se talle spierwit gewel geboue, die Groot Kerk in die middel van die dorp, en ou-ou eikebome en sipresse, kan mens jou maklik verbeel jy bevind jou iewers in ’n eeue-oue stadjie êrens in die hart van Europa.
-
Water problems in Somerset East gradually being addressed
RESIDENTS of Somerset East have been experiencing water problems for a very long time. It has become so bad that sometimes certain parts of town have no water for up to a day and because of this situation certain schools…
-
Dienste by Cradock-verkeerdepartement wek kommer
MOTORHANDELAARS op Cradock sit met hul hande in die hare oor die gebrek aan diens by die plaaslike verkeersafdeling.
-
Willem Avenant: Boomdokter van die Karoo
ALMAL van ons ken die frustrasie wanneer jy opmerk dat ’n boom in jou tuin nie floreer nie. Om agter die kap van die byl te kom (of dit dalk juis te vermy!) word die hulp van ’n spesialis egter…
-
MG-karre trek saam op Cradock
SESTIG MG klassieke motors van so ver as Kaapstad, Knysna, Port Elizabeth, Oos-Londen en Johannesburg het van verlede Donderdag tot Sondag in Markstraat, Cradock bymekaargekom vir hul twee-jaarlikse interprovinsiale saamtrek.
-
Trok verloor sy vrag wyn net buite Middelburg
’n VRAGMOTOR het Saterdagoggend omstreeks 05:00 vir inwoners van KwaNonzame en Lusaka ’n aangename verrassing “afgelewer” toe ’n sleepwa omgeval het en honderde bottels drank oor die N9 tussen die twee woonbuurte gesaai gelê het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.



