Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
CALENDAR/KALENDER
) generalBaking Bread: Join Karoo chef Karen McEwan for some lessons in baking bread (and a few other things) at Fairfield Farm in Middelburg today, July 25, from 09:00 to 13:00. The cost is R450, including lunch, all notes and…
-
Beminde inwoner sterf
SALOME Goosen, ’n be-kende en beminde inwoner van Cradock, het op 10 Julie – kort voor haar 68ste verjaardag – gesterf.
-
Boodskap van CHS-skoolhoof
DIT is vir die Hoërskool Cradock ’n groot voorreg om teen Gill-Kollege in ’n interskole kragmeting mee te ding – onder meer omdat dit amper alle aspekte van die skool se buitemuurse program insluit.
-
Hoërskool Cradock-leerders presteer tydens sporttoernooie
DIE wintervakansie is tradisioneel die tyd van interprovinsiale en nasionale sporttoernooie wat landwyd in ’n verskeidenheid van sportsoorte plaasvind.
-
Marlow en St. Andrew’s-rugby meet kragte
DIE Hoër Lanbouskool Marlow het op 13 Julie met 14 rugbyspanne teen St. Andrew’s Kollege in Makhanda (Grahamstad) gespeel.
-
Goeie nuus doen die ronde in Graaff-Reinet
Die Goeie Nuus Fabriek Gesinsbediening vanaf Pretoria het die afgelope week Graaff-Reinet besoek.
-
Lesotho officials attend wool course at Grootfontein College
EVERY year a number of different short courses are presented by Grootfontein College of Agriculture during the June holidays.
-
Wen groot met R20-trekking
HET jy al ’n kaartjie gekoop vir Saterdag se prystrekking by die Diereskuiling? Volgens die organiseerders is daar nog ’n paar kaartjies teen R20 stuk beskikbaar.
-
Skoppelmaai na die maan
“DIE local swingers club beplan Saterdag ’n fancy dress om die 1969-maanlanding te vier,” fluister my buurvrou, ant Sarie. “Swingers?” sê-vra ek, maar skielik gaan daar vir my lig op.
-
Good Shepherd Hospice vier 25ste bestaansjaar
GOOD Shepherd Hospice vier vanjaar sy 25ste bestaansjaar.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.





