religious
Erediens:
Dominee Brian Greef van die Evangelie Gereformeerde-kerk in Port Elizabeth gaan op 17 Februarie weer ’n erediens in die ou Congregational-kerk, langs Cradock Super Spar, lei. Die diens sal om 09:00 begin. Elke kerkganger word versoek om sy eie stoel te bring. ’n Kollekte sal opgeneem word en die fondse sal na die restourasiefonds van die kerk gaan. Kontak Elsie Lyell by 067 069 5965.
Cradock Athletics Club:
Uitstalling:
Kunsliefhebbers en ander belangstellendes word genooi na ’n uitstalling van skilderye van plaaslike kunstenaars wat op 15 Februarie om 18:30 vir 19:00 in Cathy’s Gastehuis in Cawoodstraat, Cradock sal plaasvind. Besoekers kan ’n glasie wyn saam met die kunstenaars geniet.
Produksieveiling:
Grootfontein Dohne Merinostoet se 12de produksieveiling sal op Vrydag, 22 Februarie by Grootfontein Landboukollege buite Middelburg plaasvind. Top gehalte ramme sal teen bekostigbare pryse te koop wees. Die veiling begin om 11:00 by die wolskuur. 70 AA en A ramme, 50 dragtige stoetooie en 150 dragtige kudde-ooie sal aangebied word.
Will take place from Fairview Farm, between Middelburg and Richmond on February 23. This is a one-day journey of 160km or 80km of mountain biking through the Sneeuberg region. This will be the first addition of Ride the Karoo. Participants will be treated to a Karoo braai, fresh farm bread, condensed milk coffee, koeksisters and craft beer. Contact Charlotte Gouws at 082 855 9154.
Contagious Theatre:
Contagious Theatre:
Middelburg-skou en Cooking Challenge:
Willem Botha en Franja du Plessis:

