)
religious
Sendingdiens:
Sal op 10 November om 09:00 in die ou Congregational Kerk langs Tams in Cradock plaasvind. Die tema vir die diens is ‘’n Bladsy in my Bybel’ en die prediker is ds. Brain Greeff. Kontak Elsie by 067 069 5965.
Shekinah Methodist Church
:
general
Good Shepherd Hospice:
Gaan op 29 November ’n straatverkoping tussen die NG en Gereformeerde kerke in Middelburg hou. Enige skenkings vir die verkoping sal waardeer word en moet teen 28 November by die hospice by Naudestraat 35 afgelewer word. Kontak gerus 049 842 1231 vir enige navrae.
Farmers’ Market:
- Stuur jou dagboekinskrywings na midkaroo@media24.com en sit “Mid-Karoo Dagboek” in die onderwerpveld. Dagboek-plasings is gratis.
