Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • OP Dinsdag 6 Februarie, is die eerste erediens vir Gill leerders vir 2018, in die N.G. kerk op Somerset Oos gehou. Ds. Johan Orsmond het die diens gelei. Soos altyd is dit lekker saam gesing. Hierdie eredienste wat in die week gehou word, word deur d

    by

    on

    Eerste erediens vir 2018 vir Gill-leerders
  • VALERIE Smith, een van die span wat onvergeetlike aandetes by Victoria Manor op Cradock voorsit, het onlangs haar resep vir springbokfilet in ’n rooiwynsous gedeel met Mid-Karoo Express.

    by

    on

    Valerie se springbokfilet in rooiwynsous
  • DIE Marais Steyn-huis vir Bejaardes in Steynsburg het op 10 Februarie hul 40ste bestaansjaar gevier.

    by

    on

    Marais Steyn-huis vir Bejaardes vier 40ste bestaansjaar
  • OP Saterdag, 10 Februarie word ’n optrede van The Rockets van Kaapstad in die Cradock-stadsaal om 8nm gehou.

    by

    on

  • SHENA MacDonald het op haar onlangse Flower Encounter-toer ook op Hofmeyr aangedoen, en die afgelope week haar Flower Encounter-skilderopleiding in die NG Kerksaal op die dorp aangebied.

    by

    on

    Skilderopleiding op Hofmeyr
  • BINNE die raamwerk van ons menslike lewenssiklus stort ons basies drie soorte trane. Dié van hartseer, blydskap en so af en toe ook dié van selfverwyt. Hiervan staan hartseertrane ongetwyfeld heel voor in die ry. Want in ons lewens kry ons almal ’n r

    by

    on

    Trane van berusting en aanvaarding
  • DIE twee neefs wat voorverlede Dinsdag in ’n plaasdam naby Adelaide in die Oos-Kaap verdrink het, is Saterdag onder wye belangstelling op hul tuisdorp, Bedford, ter ruste gelê.

    by

    on

  • DIE Hoër Volkskool het ’n nuwe tradisie begin waar die nuwe gr. 8’s tydens ’n saalseremonie hul baadjies amptelik begin dra.

    by

    on

    Volkskool spog met nuwe tradisie
  • ALBERT en Melanie Fourie van die Hofmeyr-distrik het ’n swaar neerslag van hael op hul plaas Lesfontein beleef. Volgens Melanie het daar heelwat ruite gebreek en plante en bome in hul tuin het taamlik skade opgedoen.

    by

    on

    Hael rig skade aan op Hofmeyr
  • DIE Grootfontein-stoetery op Middelburg het op 23 Februarie hul elfde produksieveiling met Dohne-Merinostoete gehou.

    by

    on

    Grootfontein se Dohne-Merino’s haal goeie pryse

Gift this article