OP Dinsdag 6 Februarie, is die eerste erediens vir Gill leerders vir 2018, in die N.G. kerk op Somerset Oos gehou. Ds. Johan Orsmond het die diens gelei. Soos altyd is dit lekker saam gesing. Hierdie eredienste wat in die week gehou word, word deur die jaar aangebied en vorm deel van die Gilltradisie.
Eerste erediens vir 2018 vir Gill-leerders
Deonette Haggard
|

Eerste erediens vir 2018 vir Gill-leerders
Deonette Haggard
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-
Gill vier feestelike 150ste bestaansjaar
DAAR was talle trotse oomblike vir elke Gilliaan wat kon deel wees van dié instansie…
by
Deonette Haggardon
-
DIARY/DAGBOEK
) religiousNG Kerk Somerset-Oos: Sal ’n erediens op Vadersdag, 17 Junie, hou. Daar sal geen…
by
Komani Karoo Expresson
-
DIARY/DAGBOEK
) religiousAPK-gemeente: Eredienste word elke Sondag om 09:30 in die AP-kerk in Pauletstraat, Somerset-Oos gehou….
by
Komani Karoo Expresson
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.