Komani Karoo Express
-
VIER spelers van die Cradock-tennisklub het die Oostelike Provinsie by die interprovinsiale tennistoernooi wat by Sun City plaasgevind het, verteenwoordig.
-
-
DIE Cradock-gemeenskap het onlangs saamgespan om water in te samel en te skenk aan Kaapstad se inwoners.
-
OP Dinsdag, 13 Februarie het die nuwe gr. 8-leerders van die Hoërskool Cradock aan ’n tradisie deelgeneem wat reeds etlike jare by CHS beoefen word.
-
OP 9 Februarie het 30 van die Hoërskool Cradock se leerders ’n noodhulp-inligtingsessie bygewoon.
-
DIE lyk van ’n vrou van Somerset-Oos wat sowat drie maande gelede vermis geraak het, is naby die dorp gevind.
-
DIE wolmark het tydens die 21 Februarie-veiling effens teruggesak en die Cape Wools Merino-aanwyser, teen 0.6% swakker, het nie wesenlike beweging getoon nie.
-
DIE Middelland Sekondêre Skool in Middelburg is baie trots op hul onderwyser, Ferdinand Beukes, wat benoem is vir ’n Onderwyser van die Jaar-toekenning deur die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (SADOU) van die Oos-Kaap.
-
DIE eerste Futurekids-les wat by die Laerskool Cradock aangebied is, was op 31 Augustus 1999.
-
WÊRELDBIDDAG vir Vroue is ’n wêreldwye ekumeniese beweging van Christenvroue uit verskillende tradisies wat elke eerste Vrydag in Maart saam bid.







