Komani Karoo Express
-
WANNEER my man soms in die verbygaan ’n kykie in my skoenekas kry, skud hy sy kop en sê: “You could give Imelda Marcos a run for her money!”.
-
LOCAL model Mawande Qeqe (32) had done the Eastern Cape proud by making it to the finals of South Africa’s Mr Tourism 2018 pageant.
-
TYDENS die jaarlikse kleure-gala op Dinsdag, 13 Februarie was die leerders van die Hoërskool Cradock die geleentheid gegee om hul slag in die water te wys en die Kwaggas het dié kans met albei hande aangegryp om ’n verfrissende middag in die water t
-
DIE tradisie van ’n Valentynsdagtee vir die NG Karoo-gemeente se sewentigplussers is op Saterdag, 17 Februarie voortgesit.
-
’N EIER is nie ’n ding om mee te speel nie. Of dit nou ’n hoendereier of ’n volstruiseier is. Jy moenie haastig wees, of jou gedagtes op ’n ander plek hê as jy ’n eier of eiers in jou hande het nie.
-
TWO elderly community members literally rolled up their sleeves to help keeping the grounds of the J.A. Ncaca J.P.S. in Cradock neat and tidy.
-
DIE 2018 Cradock-sirkelkonferensie van die VLV vind binnekort op Somerset-Oos plaas.
-
DIE Laerskool Cradock se 33 atlete het baie goed by die onlangse Chris Hani-atletiekbyeenkoms presteer.
-
-
DIE gesegde van moenie iemand op sy baadjie takseer nie, is al male sonder tal waar bewys.







