Komani Karoo Express
-
A UNITED prayer for the country under the theme, “Unite the Church, Unite the Nation”, will be held at the Michausdal Community Hall on Sunday, February 25.
-
SATERDAGOGGENDE is ons vroegoggend by oom Saag, want dan kan ons koeimelk direk uit die speen drink en daarna drom ons om hom saam vir sy raaisels, grappies en stories. Ons sit kruisbeen voor hom op die stoep in die Ooste-sonnetjie. Met sy swart voor
-
DIE Cradock-jagklub het onlangs hul algemene jaarvergadering by die Hoër Landbouskool Marlow gehou.
-
’n AANTAL jare gelede is ’n beseerde aasvoël in die omgewing van Adelaide opgetel, en daar is groot moeite gedoen om die aasvoël na ’n aasvoël-rehabilitasiesentrum in die Magaliesberge te neem sodat hy van sy beserings kon herstel.
-
Hoër Volkskool op Graaff Reinet het onlangs hul jaarlikse kleuregala aangebied en ’n hele paar rekords is verbeter.
-
OP Donderdag, 31 Januarie, het leerders van die Laerskool Cradock, in samewerking met ouers van die NG Kerk Cradock Noord en ds. Attie van Wyk ’n baie geslaagde Jeug in Aksie-byeenkoms gehad.
-
DIE Hofmeyr VLV het kort voor Valentynsdag hul vergadering hou – met ’n saal vol VLV-lede.
-
NIKS op dese aarde maak my so liries soos die magdom natuurelemente van die Skepping nie. Hael, weerlig, donder, reën, wind en sneeu hou vir my ’n onbeskryflike bekoring in. En juis daarom het ek myself op laerskool reeds sterk ingeleef in die poësie
-
VANJAAR is die organisasie Pienk bome vir Pauline baie vining uit die wegspringblokke.
-
DIE Laerskool Cradock was verheug toe ds. Attie van Wyk ingestem het om vanjaar weer betrokke by die skoolkoor te wees.







