Komani Karoo Express
-
DIE Karoo Springbokke se netbalspan was weer aan die brand die afgelope naweek toe hulle teen die Cradock-netbalspan vriendskaplike kragte gemeet het.
-
SLEGS enkele dae nadat Oos-Kaapse graanboere gewaarsku is om op die uitkyk te wees vir uitbrake van die vernietigende herfs kommandowurm in die provinsie, is die eerste uitbraak bevestig.
-
DIE o.15-krieketspanne van Marlow en Volkskool het kragte gemeet in Graaff-Reinet op die Volkskoolvelde op 8 Februarie.
-
DIE jaarlikse kleurebyeenkoms van die Hoërskool Cradock het op Woensdag, 24 Januarie by die Cradock-sportkompleks plaasgevind.
-
THE Mystic Wolves Taekwondo club in the Inxuba Yethemba area is in need of sponsors to assist the club.
-
DIE afgelope naweek was dit weer tyd vir die jaarlikse Cradock Distrikte byeenkoms.
-
NÁ die effense daling in die mark op die vorige wolveiling, is die OVK aangenaam verras met ’n styging in vandeesweek se verhandeling.
-
DIE Mid-Karoo Express kuier vandeesweek by Petra Breytenbach van Cradock wat haar heerlike suurlemoen meringue-tert met le-sers deel.
-
-
OP Vrydag, 9 Februarie het leerders van die Hoërskool Cradock, Gill Kollege en Adelaide Gimnasium die voorreg gehad om na ’n humoristiese vertoning te kyk wat gehandel het oor stylfigure, beeldspraak en die bou van die drama.





