Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • CHRIS Muller sluit hierdie jaar by Gill Kollege se personeel as waarnemende skoolhoof aan.

    by

    on

    Waarnemende skoolhoof hartlik verwelkom
  • THE wool market traded slightly lower at the latest auction and the Cape Wools Merino Indicator decreased by 0,7% and 132 points to close at R184,24 (clean).

    by

    on

  • WELBEKENDE kunsenaar Shena MacDonald besoek Hofmeyr hierdie week waar sy ’n gevorderde kursus in blomskilderkuns aanbied.

    by

    on

    Bekende kunstenaar besoek Hofmeyr
  • MET die Rand wat vandeesweek verder versterk het teenoor die VSA Doller en in navolging van ’n 0,6% daling op die Australiese mark, moes pryse op die OVK se mark ook inboet.

    by

    on

    Wolpryse verswak effens nadat Australiese mark daal
  • ELSABÉ Pienaar en haar gesin het teen die einde van 2017 hul intrek in Middelburg geneem.

    by

    on

    Stuur Middelburg-nuus vir ons nuwe korrespondent op dié dorp
  • INWONERS van Cradock en Middelburg het al groot skade gely toe woonhuise en spazawinkels in die gebied deur brande verwoes is.

    by

    on

    Huise brand af – geen brandweer op dorp
  • DIE gemeenskap word die geleentheid gegee om van hul oortollige eiendom ontslae te raak by ’n kattebakverkoping wat op 17 Februarie in Markstraat gehou word.

    by

    on

  • TERWYL soveel mense ’n besoek aan ’n koffiewinkel of restaurant saam met vriende geniet, voel dit vir Gerald Butler of hy liewer vir elkeen ’n “ketel wil koop sodat hulle by die huis kan koffie drink”.

    by

    on

    Sonde met die bure
  • ANDRÉ Herselman, enigste seun van Willem en Alta Herselman van Wilgepos in die Hofmeyr-distrik, het die afgelope naweek in die huwelik getree met Marisha Pretorius, dogter van Willem en Brenda Pretorius van Bloemfontein.

    by

    on

    Die trouklokke lui . . .
  • DIE o.15-krieketspanne van die Hoërskool Cradock (CHS) en Michausdal het op 1 Februarie in Cradock kragte gemeet.

    by

    on


Gift this article