Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • SWEMMERS van die Hoër Volkskool in Graaff-Reinet het onlangs weer aan die Rivermile in Cannonville deelgeneem.

    by

    on

    Hoër Volkskool by Rivermile
  • DIE jaarlikse 7’s dag van die Primêre Skool Karel Theron het op Vrydag, 23 Februarie te Karel Theron plaasgevind.

    by

    on

    Groot pret by Karel Theron 7’s dag
  • DIE o.15-krieketspan van die Hoërskool Cradock het op 15 Februarie kragte met Union High van Graaff-Reinet op hulle velde gemeet.

    by

    on

  • DIE Hoërskool Middelburg se krieketspelers, ook bekend as die Middies, het onlangs teen Gill-Kollege krieket by die Botaniese Tuine in Graaff-Reinet gespeel.

    by

    on

    Hoërskool Middelburg spog met blink atlete
  • DIE Laerskool Gill is baie trots op hul atlete wat Woensdag, 14 Februarie, aan ’n mini-atletiekbyeenkoms in Cradock deelgeneem het.

    by

    on

    Laerskool Gill se atletiekbyeenkoms
  • OP Woensdag, 21 Februarie, het die Laerskool Cradock ’n uiters suksesvolle en genotvolle gala aangebied.

    by

    on

    Laerskool Cradock hou swemgala
  • SANDRA Bishop’s plans for a peaceful Bedford retirement were dashed when the hair salon on Hope Street became available.

    by

    on

    New salon adds double value to Bedford’s social hub
  • DIE Marais Steyn-huis in Steynsburg vier eersdaags hul 40ste verjaardag op 10 Februarie.

    by

    on

    Marais Steyn se huis vier 40ste verjaarsdag
  • CRADOCK se Vukasebenza-skuiling (word wakker en werk) is vanjaar tien jaar oud en is steeds ’n veiige hawe waar hongeres gevoed en haweloses geherberg word.

    by

    on

    Cradock se Vukasebenza-skuiling vier 10 jaar
  • CHRIS Muller sluit hierdie jaar by Gill Kollege se personeel as waarnemende skoolhoof aan.

    by

    on

    Waarnemende skoolhoof hartlik verwelkom

Gift this article