Komani Karoo Express
-
AGRI Oos-Kaap het sy lede gerusgestel om nie te vrees dat ’n moontlike Zimbabwiese soort grondgryp-aksie met hulle sal gebeur nie.
-
DIE Suid-Afrikaanse wolmark het hierdie week in weerwil van ’n swakker Rand terug gesak vergeleke met verlede week se pryse.
-
SUSANNA Elsie (Elsa) Fourie (néé Erasmus) is op 3 Maart op 75-jarige ouderdom in die Wilhelm Stahl-hospitaal in Middelburg oorlede.
-
’n FORT BEAUFORT vrou se lewe is in die fleur van haar jeug onherroeplik verander ná ’n tragiese busongeluk in Oktober 2016.
-
NÁ dertien jaar in Engeland het dr. Johan Schoeman, tandarts, sy pad teruggevind Somerset-Oos toe.
-
PUMLA Gigi, born and raised in Cape Town, realised a dream when Iqhawe Crèche and After School Care was opened in Lingelihle, Cradock, at the end of last month.
-
OP Saterdag, 10 Maart het Cradock-rugbyklub en Grootfontein Landbou Kollege met twee spanne elk kragte gemeet op Grootfontein se veld.
-
DIE Oos-Kaap se top hoërskoolatlete het vanaf 6 tot 9 Maart op Nelson Mandela Universiteit (NMU) se bane in Port Elizabeth meegeding.
-
OP Saterdag, 10 Maart het verskeie van die Hoërskool Cradock se eerste hokkie-, netbal- en rugbyspanne aan die Gill-Kollege-sportfees in Somerset-Oos deelgeneem.
-
DIE Molteno Classic is die afgelope naweek gehou en het ’n vol baan ge-lok.








