Komani Karoo Express
-
SWAERSHOEK se bergfiets-uitdaagwedren vind vanjaar weer saam met die Karoo Kosfees van 27 tot 30 April in Cradock plaas.
-
DIE Hoërskool Cradock se eerste hokkiespan het op Saterdag, 17 Maart aan die Sparfees in Grahamstad deelgeneem.
-
VIR die afgelope drie naweke was Marlow se atlete druk besig op en van die veld af.
-
NADIA Bosch, sameroepster van Landbou van die Hofmeyr se VLV-tak het die lede onlangs vertel hoe sy doodgewone waterstofperoksied (hydrogen peroxide) – wat gewoonlik in haarsalonne of in dokters se spreekkamers gebruik word – in haar tuin met groot s
-
INWONERS sien hulle daagliks in die somer langs die hoofpaaie – waar hulle amper smekend van vroegoggend tot skemer daardie stekelrige vruggie met hul hand omhoog hou.
-
AAN die begin van Maart het ’n vrolike groep van die Hoër Volkskool landsdieners na Skietfontein vertrek op die jaarlikse takkamp.
-
DIE graad 12-klas van Gill-Kollege het hul eerste praktiese eksamen in gasvryheidstudies met vlieënde vaandels geslaag.
-
DIE Somerset-Oos Voortrekkers het ’n besige en genotvolle 2017 beleef en het op ’n goeie noot afgesluit, maar toe hulle weer sien, klop 2018 aan die deur.
-
DIE Middelland Senior Sekondêre Skool het gebuk gegaan onder inbrake en diefstal, veral gedurende naweke en skoolvakansies.
-
WHILE many shops had their hands full taking Enterprise and Rainbow Chicken food products linked to the listeria outbreak off their shelves, some local butcheries were left with empty shelves due to the increase in demand from people who were turning









