Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • DIE aantal vrektes van kleinvee weens die onverwagte skielike koue aan die einde van Oktober en begin November verlede jaar in die Oos-Kaap word op sowat 30 000 geraam.

    by

    on

  • MIDDELBURG se inwoners het hulle behoorlik geniet by die jaarlikse skou op 2 en 3 Maart wat ’n propvol program met iets vir die hele familie gebied het.

    by

    on

    Middelburg skou is ’n reuse sukses
  • ’n VRAAG wat deesdae gevra kan word, is of die Vroue Landbouvereniging (VLV) steeds relevant is in 2018? Volgens die lede bly die antwoord onomwonde já!.

    by

    on

    Nuwe lede by 88-jarige VLV
  • DIE 84ste Sirkelkonferensie van die VLV Sirkel Cradock is verlede week in Somerset-Oos gehou.

    by

    on

    Hofmeyr VLV maak skoonskip by konferensie
  • CRADOCK se grootste samoesa-bakker, Jeanette Nero, het haar besigheid in 1984 begin wat twee van haar kinders deur universiteit gesit het.

    by

    on

    Jeanette se tradisionele samoesa-resep
  • DIE slag wat die stilte van die laatnag verbreek het, het almal in die huis met ’n skok wakker geskud.

    by

    on

  • DIE Middelburg-rolbalkub het van 10 tot 11 Maart die jaarlikse Viking Trips Classic in Middelburg aangebied.

    by

    on

    Rolbalspanne van regoor Oos-Kaap by M’burg toernooi
  • SEWE van die Hoër Landbouskool Marlow in Cradock se rugbyspanne het hul eerste tuiswedstryde vroeër vandeesmaand ge-speel.

    by

    on

    Marlow troef Dale in rugbywedstryde
  • BTW gaan weer op en die prys van goedere gaan styg. Daar is nie ’n einde aan dit alles nie. Ek weet jy gaan sê: “Ag wat, dis maar net een rand op honderd rand,” maar ek sê vir jou, jy gáán dit aan jou bas voel. Om nie eers te praat van die sogenaamde

    by

    on

  • RACING pigeons play a big role in the local community where many breeders spend their Saturday afternoons watching the skyline for the appearance of the first of their feathered friends.

    by

    on

    Racing pigeons up for auction this Saturday

Gift this article