Komani Karoo Express
-
’N Hokkiespeelster van die Hoër Volkskool, Chloe Stannard, is tydens die afgelope hokkietoernooi in Bloemfontein, ingesluit by o.14 die Elsie Coetzerhokkiegroep. Hierdie groep gaan tydens die Septembervakansie Holland toe toer om daar aan ’n hokkieto
-
DIE Hoër Landbouskool Marlow het op Saterdag, 12 Mei met tien rugbyspanne teen die Hoërskool Nico Malan in Humansdorp ge-speel.
-
DRIE ondernemende oud-polisiemanne van Bloemfontein het Donderdag op Cradock aangekom op ’n staptog van 668 kilometer van Bloemfontein tot in Port Elizabeth.
-
VIER Hoër Volkskool Meisies is na afloop van die afgelope rondtes netbalproewe gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig. Hul is gekies vir die O.18 span wat tydens die Junie-vakansie aan ’n interprovinsiale toernooi te Boksburg gaan deelneem. Dit is
-
RAADSLEDE van die Inxuba Yethemba-munisipaliteit het op Woensdag, 16 Mei ’n openbare vergadering met die belastingbetalers, besigheidsforum en plaaslike boere-unie van Wyk 9 gehou waartydens die konsepbegroting van IYM vir 2018/19 voorgelê is.
-
FRANCOIS Mattheyse (28) van Somerset-Oos was ’n week of twee gelede een Vrydag-aand vanaf Cradock op pad huis toe, toe hy tussen Kookhuis en so 5km vanaf Somerset-Oos in ’n koedoe vasgery het.
-
DIE Minister van Mineralebronne Gwede Mantashe het op Dinsdag, 15 Mei aangekondig dat sy ministerie die ontginning van skaliegas in die Karoo wil bespoedig.
-
THE month of June will mark 33 years since the death of the Cradock Four anti-apartheid activists.
-
KINDERHARTJIES was gevul met groot blydskap toe die kleuters van die ACVV se Hasie Kalbassie-speelskool verlede Woensdagoggend elkeen met ’n pragtige moulose jurkie bederf is.
-
HY het al ongeveer 3 000 km met hom gery en sy topspoed is 42 km per uur. As Stephen Mollyneux sy aangepaste trapfiets uitrol, kan jy nie anders as om dit raak te sien nie.






