Komani Karoo Express
-
’n PAAR atlete van die Somerset-Oos-atletiekklub het die afgelope Sondag aan die Comrades Marathon deelgeneem.
-
REDENAARS van die Hoërskool Cradock het onlangs deelgeneem aan die ATKV-Redenaarskompetisie in Port Elizabeth.
-
DIE bestuur van Cradock Kan-kersorg wil dit graag onder die aandag van die gemeenskap bring dat hulle nog steeds tot diens van kankerpasiënte is en mense moenie huiwer om hulle te kontak nie.
-
IT was a beautiful, sunny day when Johnson Nqonqoza Secondary School was presented with their very own “brITebox/battery powered tablet trolley”.
-
AFRIFORUMONDERWYS, Agenda en Solidariteit het gedurende April hul groot, onvoorbereide Debatkompetisie in Pretoria geloods.
-
VANDAG is ’n besonderse groot dag vir Elsie Meyburgh, ’n bekende goue oue van Middelburg.
-
LIZAN Burger van Retreaders op Somerset-Oos, se dogter, Alzena Mulder, is op 27 Mei in die parkeergebied van ’n winkelsentrum in Somerstrand, Port Elizabeth, gekaap.
-
SLEGS agt maande ná die eerste Mid-Karoo Express gepubliseer is, het EP Media aangekondig dat hierdie koerant vandeesweek met 3 000 koerante groei.
-
SHOCK reverberated through Somerset East when the incredibly sad news reached town that five members of the Free Church of South Africa had died in an accident on Saturday, May 26.
-
TOE Helené Prinsloo van NB-Uitgewers met Hugs of Hope op Hofmeyr kontak maak oor die brei van truitjies vir die bekendstelling van die akteur en komediant Schalk Bezuidenhout se nuwe boek “Truitjie roer my nie”, moes daar vinnig baie planne gemaak wo






