Komani Karoo Express
-
DIE Hoërskool Cradock se dramagroep, wat in die twaalf jaar wat hulle aan die ATKV Tienertoneel-kompetisie deelgeneem het elf keer die provinsiale afdeling gewen en vier keer na die finaal deurgeding het, het vanjaar besluit om meer op die teg-niese
-
-
DIE Laerskool Gill op Somerset-Oos het onlangs vir Ray-Jean Wright tot hul personeel verwelkom.
-
In ’n ideale situasie sal ’n residensiële gebied ’n ten volle funksionerende watersuiwerings-aanleg hê waar die nodige fisiese, chemiese en biologiese prosesse gevolg word ten einde skoner, veiliger water weer vry te stel in die omgewing.
-
SEDERT Mid-Karoo Express op 9 Augustus berig het oor die massas rou riool wat rivierlope oorstroom in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit (CHDM), het sake drasties vererger.
-
LINE dancing in the small Karoo dorp of Somerset East? You must be joking 5, 6,7, 8. However, it is no joke as line dancing was brought to town in 2015 by Antoinette Ah Yui, who initiated the LetzDans group.
-
LEARNERS from local high schools in Somerset East, Cookhouse, Bedford and Adelaide once again have the chance to apply for Cookhouse Wind Farm-funded scholarships.
-
VANAF 6 tot 9 Augustus het die gronde van die Hoërskool Cradock behoorlik soos ’n miernes gewemel van bedrywighede tydens die jaarlikse interskole teen Gill-Kollege.
-
DIE 10de en grootste Marco Wasserman-tennistoernooi het op 24 en 25 Augustus by die Hoërskool Middelburg plaasgevind.
-
DIE beminde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Gert van Tonder en sy vrou het Maandag, 20 Augustus die bejaardes en gaste by Huis Karee op Middelburg kom vermaak met sy sang, staaltjies uit die verlede asook grappies wat hulle baie geniet het.








