Komani Karoo Express
-
KAROO Catch recently held a ground-breaking ceremony ahead of the construction of its new agro-processing factory in the industrial area of Graaff-Reinet.
-
HISTORY was made in Bedford on Friday, August 17, when Barbara Church accepted the nomination as president of The Bedford Club.
-
DIE afgelope Sondag was dit nagmaal in die Pienk Kerk op Hofmeyr, maar nie heeltemaal soos gewoonlik nie.
-
DIE Primêre Skool Karel Theron in Middelburg se o.13-netbal- en rugbyspanne het die seisoen op ’n hoë noot afgesluit.
-
-
VERBYGANGERS kon verlede Dinsdag nie hul oë glo toe hulle met die verbygaan in D.F. Malanstraat sien hoe ’n man ewe rusig besig was om ’n skaap wat aan ’n boom gehang het, te slag. Die kop en afval het reeds op die grond langs hom gelê.
-
-
ZELDA Mans, wat in haar gesin bekend was as die een wat nie wou lees nie, is vandag die outeur van twee suksesvolle romans wat deur Lapa uitgegee is.
-
DIE Hoërskool Cradock se dramagroep, wat in die twaalf jaar wat hulle aan die ATKV Tienertoneel-kompetisie deelgeneem het elf keer die provinsiale afdeling gewen en vier keer na die finaal deurgeding het, het vanjaar besluit om meer op die teg-niese
-







