Komani Karoo Express
-
UNION High School held their Winter Awards Assembly last month to reward those learners who excelled during the winter season.
-
MANNETJIE Kemp, ’n geliefde inwoner van Graaff-Reinet, is op 4 September in Aurora-hospitaal in Port Elizabeth oorlede ná ’n siekbed van ses maande.
-
OP 29 Augustus het die leerders van die Hoërskool Cradock aan die jaarlikse Aliwal Eisteddfod deelgeneem.
-
IANÉ Ferreira, dogter van PC en Marisca Ferreira van die Middelburg/Hanover-distrik, het van 21 tot 25 Augustus die junior Protea-span in Bloemfontein teen Namibië tydens die wêreldbeker-ruiterkunseindstryd verteenwoordig.
-
IMIBALA-galery by die Drostdy-hotel in Graaff-Reinet het op Vrydag, 31 Augustus ’n nuwe uitstalling geopen.
-
Dis met leedwese dat die gemeenskap van Middelburg op Saterdag, 25 Augustus verneem het van die afsterwe van Martin Coetzee (44), die seun van Roelie en Hilda Coetzee van Middelburg.
-
Inxuba Yethemba Municipality (IYM) has received a national award for the most improved municipality in South Africa.
-
Inwoners van die Spoorwegkamp in Cradock het verlede week met die hande in die hare gesit oor verstopte rioolpype wat veroorsaak het dat stink bloedwater van die slagpale af tot binne-in hul agterplase ge-stort is.
-
DIE jaarlikse Laerskool Cradock/SPAR tennistoernooi vir laerskole het onlangs in Cradock plaasgevind en hierdie gesogte toernooi gaan van krag tot krag.
-
LEERDERS van Narsingstraat Primêre Skool en die Lingcom Primêre Skool, albei in Graaff-Reinet, asook Republiek Primêr van Port Elizabeth, het op 25 Augustus kragte op die sportveld gemeet.





