Komani Karoo Express
-
DIE jaarlikse Laerskool Cradock/SPAR tennistoernooi vir laerskole het onlangs in Cradock plaasgevind en hierdie gesogte toernooi gaan van krag tot krag.
-
LEERDERS van Narsingstraat Primêre Skool en die Lingcom Primêre Skool, albei in Graaff-Reinet, asook Republiek Primêr van Port Elizabeth, het op 25 Augustus kragte op die sportveld gemeet.
-
LEERDERS van die Primêre Skool Karel Theron wat op 15 Augustus aan die Karoo Eisteddfod op De Aar deelgeneem het, het baie goed gevaar.
-
LEERDERS van die Carinus Primêre Skool in Cradock gaan vanjaar Kaap toe toer.
-
ALTA Triegaardt is al vir de-kades bekend as die doyenne van spyseniering en is welbekend in Bedford, Kookhuis, Somerset-Oos en omliggende gebiede.
-
MUCH excitement was created by the opening of Woodstock and Willow, the new décor shop in the Hope Street Hub in Bedford.
-
INWONERS van Cradock, sowel as ander belangstellendes, kan nou al ’n kringetjie om die datum 9 Oktober trek.
-
GRAAFF-REINET staan nie verniet bekend as die Juweel van die Karoo nie. Daar is min ander dorpe in Suid-Afrika wat kan spog met so-veel skatte van kultuurhistoriese waarde, en meer natuurbestemmings as wat mens kan noem.
-
DIT is min mense beskore om vanaf Suid- Afrika te reis na die Amerikas – waar die kaktus sy oorsprong gehad het – om dié plant in sy natuurlike habitat te aanskou.
-
’n BOER van die Cradock-distrik het verlede Donderdagaand skade van minstens R70 000 gely toe veediewe op ’n trop van sy dragtige dorper-ooie toegeslaan het.








