Komani Karoo Express
-
A WHITTLESEA produced wine, Inkosi Fine Wine, has been officially launched and can be purchased at Pick n Pay stores around the province.
-
IN Graaff-Reinet is September die verjaardagmaand van ’n baie spesiale lentebaba – die Te Water-huis.
-
STUDENTE van die Grootfontein Landboukollege is tussendeur hul studies tans besig met die verfbal-uitdunne, waartydens hulle teen mekaar uitspeel om die finale span, bestaande uit die 12 beste spelers, te bepaal.
-
SONDAG, 2 September was ’n groot oomblik vir Middelburg se nuwe Victory Open Church toe hulle hul deure om 09:30 geopen het.
-
CRADOCK het verlede naweek die laagste dagtemperatuur in ’n lang tyd beleef.
-
TYDENS ’n vergadering van bestuurslede vanuit die Noord-Oostelike distrikte, wat die afgelope Saterdag te midde van ysige koue in Molteno gehou was, is die volgende NOD-bestuur verkies:.
-
DRIE tennisspelers van die Hoërskool Cradock het op 1 en 2 September aan die Brian Bands mini-3-toernooi in Port Elizabeth deelgeneem.
-
JONATHAN Martin van Somerset-Oos is ’n geesdriftige jong man wat glo dat alles moontlik is as jy jou drome kan najaag en dan hard werk om hulle te verwesenlik.
-
Die Mid-Karoo Express het ’n be-kendstellingsontbyt van dié koe-rant verlede Vrydag in die Drostdy-hotel op Graaff-Reinet gehou. Tasmia Ismail, hoofbestuurder van Die Burger Oos-Kaap en EP Media, het by die geleentheid vir die gaste meer vertel oor d
-
VOORNEMENDE skrywers kan tydens Etienne van Heerden se tweede veldsoirée later vandeesmaand ’n veldskool bywoon waar hulle eerstehands van groot skrywers in die bedryf kan leer.







