Komani Karoo Express
-
Die Mid-Karoo Express het ’n be-kendstellingsontbyt van dié koe-rant verlede Vrydag in die Drostdy-hotel op Graaff-Reinet gehou. Tasmia Ismail, hoofbestuurder van Die Burger Oos-Kaap en EP Media, het by die geleentheid vir die gaste meer vertel oor d
-
VOORNEMENDE skrywers kan tydens Etienne van Heerden se tweede veldsoirée later vandeesmaand ’n veldskool bywoon waar hulle eerstehands van groot skrywers in die bedryf kan leer.
-
“DOING what we love; that is our business plan,” said Ben and Lana Blom, who this week celebrate 20 years at Eagle Hout (their Bedford furniture factory, padstal and beehive of associated projects).
-
Personeel van Mid-Karoo Express, kontreikoerant van Die Burger Oos-Kaap, het verlede week Donderdag besoek afgelê by die ACVV Huis Van De Graaff in Graaff-Reinet. Inwoners van die tehuis is tydens die besoek met koek, melktert, tee en koffie bederf.
-
ESKOM het op 5 September te kenne gegee dat hulle weens volgehoue wanbetaling deur munisipaliteite beurtkrag vanaf einde Oktober gaan instel.
-
ON Sunday, July 29, the doors of SAEM New Birth Revival Centre opened in Pearston.
-
THE Road Traffic Infringement Agency (RTIA) will conduct a “Know Your Traffic Fine Status” in Cradock, Middelburg, Graaff- Reinet and surrounding areas in the next couple of weeks.
-
DIE Hofmeyr-gemeenskap was geskok om te verneem van die dood van een van hul geliefde inwoners.
-
-
GEEN brandweervoertuie was beskikbaar toe ’n bakkie verlede Woensdag op die R56 na Steynsburg aan die brand geslaan en die aangrensende veld ook aan die brand ge-steek het nie.






