Personeel van Mid-Karoo Express, kontreikoerant van Die Burger Oos-Kaap, het verlede week Donderdag besoek afgelê by die ACVV Huis Van De Graaff in Graaff-Reinet. Inwoners van die tehuis is tydens die besoek met koek, melktert, tee en koffie bederf.
‘Mid-Karoo Express’ en ‘Die Burger’ kuier by tehuis

‘Mid-Karoo Express’ en ‘Die Burger’ kuier by tehuis

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

‘Mid-Karoo Express’ op Graaff-Reinet bekendgestel
Die Mid-Karoo Express het ’n be-kendstellingsontbyt van dié koe-rant verlede Vrydag in die Drostdy-hotel op…
by
Medewerkeron
-

Hoër Volkskool-klas besoek Montego
DIE gr. 11-besigheidstudiesklas van die Hoër Volkskool in Graaff-Reinet het verlede Donderdag Montego op die…
by
Medewerkeron
-
Mid-Karoo Express groei
SLEGS agt maande ná die eerste Mid-Karoo Express gepubliseer is, het EP Media aangekondig dat…
by
Medewerkeron
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.