Komani Karoo Express
-
DIE bestuurder van die OK-meubelwinkel op Graaff-Reinet het die polisie verlede Donderdagmiddag ontbied nadat hulle omstreeks 14:20 ’n bomdreigement tydens ’n anonieme oproep ontvang het.
-
BEKENDE inwoners van Cradock het Maandag hul vriende en medewerkers van baie jare gegroet met ’n noenmaal in die Victoria Manor op die dorp.
-
) religiousBiddag: Inwoners van Middelburg en omliggende gebiede word genooi na ’n biddag wat op 9 Desember om 13:00 by die Midros Sportveld sal plaasvind. Die tema is “Jesus leef”. Daar sal gebid word vir gesinsgeweld, die jeug, plaasboere, werkloos
-
“SKAPIE is my groot vriend en ek is baie lief vir haar.”.
-
Drie gesinne het groot skade gely, met sommige wat al hul aardse besittings verloor het, toe brande in hul huise in onderskeidelik Michausdal, Hillside en Lingelihle uitgebreek het.
-
’n SAAL vol besorgde inwoners en sakelui het Dinsdagmiddag in KwaNonzame vergader om vrae te stel aan Inxuba Yethemba-munisipaliteit rakende die naderende kragonderbrekings wat Eskom vanaf volgende week in werking wil stel. Die vergadering is deur di
-
SOOS elke jaar met die Bedford Tuinfees, het die vroue van Hofmeyr weer motors volgemaak en vir dag die tuine van Bedford gaan besigtig.
-
IN spite of the fuel price and the economy, Bedford’s loyal supporters from as far afield as Cape Town, Nelspruit and Gaborone, converged on the town for a weekend of gardens, country food, unrestrained shopping and partying.
-
VIR ’n skool met ’n heelwat laer leerdertal as die meeste omliggende skole in die omgewing, het die Hoërskool Middelburg werklik uitste-kend gevaar tydens die onlangse top 10-atletiekbyeenkomste, wat onder-skeidelik op Saterdag, 13 en 20 Oktober op C
-
TWEE trotse leerders van die Hoër Landbouskool Marlow net buite Cradock het in Oktober aan ’n rugbytoer in Qatar en Rusland deelgeneem waar hulle besonders goed presteer het.





