Komani Karoo Express
-
SOMERSET East residents have been notified via letter from the manager of Blue Crane Route Municipality, Thabiso Klaas, that as from October 10, municipal workers have been engaged in an illegal strike.
-
DIE top-7 seuns- en meisietennisspelers van die Laerskool Cradock het op 24 Oktober na die Paarl vertrek om aan die jaarlikse Gerrie Berner-tennistoernooi te gaan deelneem.
-
SY sal volgende jaar ’n hele negentig jaar oud wees, maar die spoggerige speekwiel Chrysler 75 met sy seiltent en dickey seat het verlede Woensdagmiddag Cradock se bekende Mark-straat op ’n stewige drafstappie binnegekom.
-
ONLANGS het 75 laerskoolkinders van regoor die Oos-Kaap op die Boknes Voortrekkerterrein vir die Penkoppe en Drawwers-kamp toegesak.
-
’n OPWINDENDE nuwe klas by vanjaar se Cradock-landbouskou was die Futurity-klas vir jaaroud vullens, wat geborg was deur die Oostelike Provinsie-saalperd-subunie (OPSS) en wat groot prysgeld vir die wenners ingebring het.
-
SATERDAG, 3 November gaan ’n onvergeetlike dag wees vir die vroue van Middelburg wat die damestee in die NG Kerksaal ten bate van die Kankervereniging van Suid-Afrika (CANSA) bywoon.
-
THE Joshua Foundation held a concert with the Christadelphians on October 21 that turned out to be a resounding success.
-
DIE bestuurder van die OK-meubelwinkel op Graaff-Reinet het die polisie verlede Donderdagmiddag ontbied nadat hulle omstreeks 14:20 ’n bomdreigement tydens ’n anonieme oproep ontvang het.
-
BEKENDE inwoners van Cradock het Maandag hul vriende en medewerkers van baie jare gegroet met ’n noenmaal in die Victoria Manor op die dorp.
-
) religiousBiddag: Inwoners van Middelburg en omliggende gebiede word genooi na ’n biddag wat op 9 Desember om 13:00 by die Midros Sportveld sal plaasvind. Die tema is “Jesus leef”. Daar sal gebid word vir gesinsgeweld, die jeug, plaasboere, werkloos





