Komani Karoo Express
-
AS jy hou van rondsnuffel in tweedehandse winkels, maar jy was nog nie by Reinet Relics nie, is daar nie ’n gat in jou opvoeding nie – daar is ’n krater!.
-
GEORGE van Heerden van die plaas Golden Valley in Tarkastad het onlangs ’n welwillendheidsbesoek van Dirk Cronjé, huidige skoolhoof van die Hoërskool Cradock, en krieket-afrigter by dié skool, Hansie Diedericks, ontvang.
-
PIENK Bome op Somerset-Oos het onlangs ’n baie suksesvolle gholfdag gehou om fondse in te samel om hul goeie werk onder die ongeveer 46 kankerpasiënte in die Blue Crane-area te kan voortsit.
-
DIE Hoërskool Middelburg (Middies) spog met ’n bedrywige akademiese-, sport-, kultuur- en sosiale program.
-
DAAR heers tans ’n groot toename in inbrake in Hofmeyr en inwoners is bekommerd oor die toedrag van sake.
-
AS jy nog altyd wou weet hoe lyk die grootste, sexy-ste of mees buitengewone pampoen dié-kant van die ewenaar, moet jy definitief nie die Nieu-Bethesda Pump Palooza misloop nie.
-
DIE Amerikaanse besigheidsmagnaat en filantroop Warren Buffet het gesê: “Iemand sit vandag in skadu omdat iemand anders lank terug ’n boom geplant het.”.
-
DAAR was talle trotse oomblike vir elke Gilliaan wat kon deel wees van dié instansie se onlangse 150ste bestaansjaar vieringe.
-
WIAAN Taljaard, ’n oud-leerder van die Hoërskool Cradock (CHS) het weer Cradock se naam hoog gehou by die onlangse Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn.
-




