Komani Karoo Express
-
-
-
’n VOORVAL waarin ’n koedoe-ooi ’n paar weke gelede oënskynlik lewend geslag is, word nou deur die polisie ondersoek.
-
VISITORS attending the festivities of the Nieu-Bethesda Pump Palooza, which takes place on April 20, must remember to visit the unique art quilt exhibition which will be held over the same weekend.
-
TWEE Belgiese studente wat deel van hul finale jaar prakties op Cradock doen, is moedeloos nadat vandale by hul werksperseel ingebreek, die plek gestroop en al hul dokumente en bewys van werk wat gedoen is, uitgebrand het.
-
GEORGE van Heerden van die plaas Golden Valley in Tarkastad het onlangs ’n welwillendheidsbesoek van Dirk Cronjé, huidige skoolhoof van die Hoërskool Cradock, en krieket-afrigter by dié skool, Hansie Diedericks, ontvang.
-
AS jy hou van rondsnuffel in tweedehandse winkels, maar jy was nog nie by Reinet Relics nie, is daar nie ’n gat in jou opvoeding nie – daar is ’n krater!.
-
PIENK Bome op Somerset-Oos het onlangs ’n baie suksesvolle gholfdag gehou om fondse in te samel om hul goeie werk onder die ongeveer 46 kankerpasiënte in die Blue Crane-area te kan voortsit.
-
DIE Hoërskool Middelburg (Middies) spog met ’n bedrywige akademiese-, sport-, kultuur- en sosiale program.
-
DAAR heers tans ’n groot toename in inbrake in Hofmeyr en inwoners is bekommerd oor die toedrag van sake.






