Komani Karoo Express
-
AS jy nog altyd wou weet hoe lyk die grootste, sexy-ste of mees buitengewone pampoen dié-kant van die ewenaar, moet jy definitief nie die Nieu-Bethesda Pump Palooza misloop nie.
-
DIE Amerikaanse besigheidsmagnaat en filantroop Warren Buffet het gesê: “Iemand sit vandag in skadu omdat iemand anders lank terug ’n boom geplant het.”.
-
DAAR was talle trotse oomblike vir elke Gilliaan wat kon deel wees van dié instansie se onlangse 150ste bestaansjaar vieringe.
-
WIAAN Taljaard, ’n oud-leerder van die Hoërskool Cradock (CHS) het weer Cradock se naam hoog gehou by die onlangse Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn.
-
-
CRADOCK VLV het verlede Vrydag ’n baie interessante byeenkoms gehad.
-
) religiousNG Kerk Somerset-Oos: Hou môre, 5 April ’n dankdiens vir die milde reën waarmee Somerset-Oos, die distrik en elders onlangs geseën is.
-
ROSALINE Isobel Smith-Jordaan, oftewel Ouma Rose soos sy alombekend was, het op Saterdag, 23 Maart sag heengegaan ná ’n leeftyd van diens aan die Hofmeyr gemeenskap.
-
VERLEDE jaar het Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad asook Cum Laude Media die grootste nasionale aanlyn-wiskundekompetisie in Afrikaans vir hoërskoolleerlinge geloods.
-




