Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • DIE 38-jarige Francois Coetzer, ’n plaaskind van Hofmeyr, is besig om as waaghalskunstenaar bekendheid te verwerf in Hollywood.

    by

    on

    Hofmeyr-man maak naam in Hollywood
  • ’n WILDBEWAARDER van Graaff-Reinet het vroegmiddag verlede Vrydag sowat 8km buite die dorp (net anderkant die skietbane) op die N9 op die oorskot van ’n man afgekom.

    by

    on

  • DIE Laerskool Gill op Somerset-Oos, het onlangs ’n uiters suksesvolle eerste Eisteddfod aangebied.

    by

    on

    Jonker skitter by Gill Eisteddfod
  • GROOTFONTEIN Landboukollege se eerste rugbyspan het op Saterdag, 6 April ’n weghol-oorwinning van 53-7 oor Murraysburg se span behaal.

    by

    on

    Wegholoorwinning vir Grootfontein
  • DRIE aangrensende skole van die Newtown-woonbuurt op Fort Beaufort het die nuwe skoolkwartaal begin met heinings wat gedurende die vakansie gestroop is.

    by

    on

    Heinings kry voete in skoolvakansie
  • ’n TOTAAL van 21 bekommerde inwoners vanuit al die onderskeie woonbuurte van Hofmeyr, het die afgelope week ’n vergadering in die kerksaal bygewoon.

    by

    on

  • SATERDAG, 6 April was ’n ideale dag vir Middelburg se spelers om behoorlik hulle staal op die gholfbaan te wys.

    by

    on

    Middelburgers hou gholfdag
  • DIE Hoër Landbouskool Marlow het op Saterdag, 6 April met nege rugbyspanne teen Dale Kollege meegeding. Albei skole het gesorg vir goeie kompeterende rugby in King William’s Town.

    by

    on

    Marlow en Dale meet kragte op rugbyveld
  • CLS-spelers maak gereed vir Ierland

    by

    on

    CLS-spelers maak gereed vir Ierland
  • Hoër Volkskool spog met slimkoppe

    by

    on

    Hoër Volkskool spog met slimkoppe

Gift this article