Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • INWONERS van Rivierstraat in Midros het Vrydag begin inspring om die ernstig verwaarloosde stormwatersloot wat slegs enkele meters van hul huise af geleë is, skoon te maak.

    by

    on

  • ’n DAM is by die Elizabeth Jordaan-tehuis vir bejaardes en gestremdes opgerig om die voortslepende probleme met watervoorsiening, waaronder Cradock inwoners die afgelope 5 jaar gebuk gaan, die hoof te bied.

    by

    on

  • ’n MAN (32) van die Aberdeen-distrik is op Saterdag, 27 April oorlede nadat hy omstreeks 16:15 op die plaas Kruidfontein van ’n bewegende voertuig geval het.

    by

    on

  • DIE jaarlikse Build It Trek 2 Teebus uitdaging het onlangs weer oor drie dae in die Steynsburg-distrik afgespeel.

    by

    on

  • RAADSLID Deon de Vos, burgemeester van Dr. Beyers Naudé-munisipaliteit, lewer besoek aan nog vier wyke hierdie week en die laaste twee besoeke sal volgende week plaasvind.

    by

    on

  • EEN van die oudste gemeentes in Somerset-Oos, die Hope Congregational Kerk in Mackaystraat, vier vanjaar hul 175ste bestaansjaar.

    by

    on

  • CRADOCK-Oos NG Gemeente hou sy jaarlikse kerkbasaar op Vrydag, 3 Mei by die kerkkompleks in Jakarandastraat.

    by

    on

  • DIE eindstryd van die Sentraal Karoo-krieket-unie is op Saterdag, 20 April ge-speel.

    by

    on

  • DIE Hoër Landbouskool Marlow het op 13 April met nege rugbyspanne teen die Brandwag Hoërskool kragte gemeet.

    by

    on

  • CHRISTINE Scott, an educator, as well as school and career guidance counsellor at Union High School in Graaff-Reinet, recently successfully obtained her certification as an ILT practitioner.

    by

    on


Gift this article