Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • DIE Hoër Landbouskool Marlow het op 27 April teen Hudson Park High School rugby in Oos-Londen gespeel.

    by

    on

    Marlow-rugby meet kragte teen Hudson Park
  • ALTESAAM 16 gr. 6- en 7-leerders van die Laerskool Cradock het vir die Netwerk24 wiskundekompetisie ingeskryf en hulle is slaggereed vir die uitdunne wat reeds môre plaasvind.

    by

    on

  • VIR ’n skool op Fort Beaufort kan ’n Donderdag nie gou genoeg aanbreek nie, want dan sit al wat leerder is af na die naaste verspreidings-punt om hul geliefde gratis koerant te kry.

    by

    on

  • DIE gemeenskap van Fort Beaufort is só onder beleg van misdadigers dat bykans geen besigheid of private huishouding dit meer kan waag om sonder diefwering of ’n betroubare alarmstelsel te wees nie.

    by

    on

  • THE Graaff-Reinet Swimming Club is creating a big splash in sporting circles, dominating one gala after another.

    by

    on

  • ON Saturday, April 12, six netball players from Templeton High School in Bedford tackled the long journey to East London to take part in the final round of the Eastern Cape Netball Trials.

    by

    on

  • WIELEDAG by die Hoërskool Middelburg het presies 20 jaar gelede in 1999 ontstaan toe dit deur Susan du Toit vir die eerste keer by die skool gereël is.

    by

    on

  • WILLIAM Smith, the mathematics teacher that many South Africans grew up with, was recently awarded a National Order for his contribution to the teaching and demystification of mathematics and science.

    by

    on

  • ’n FORT Beaufort-gebore geneesheer wat diep spore in die gemeenskappe van onder meer Adelaide, Bedford en Fort Beaufort getrap het, het onlangs op die rype ouderdom van 65 uit die geneeskunde getree.

    by

    on

  • ’n GROEP gemeenskaps-bewuste vroue van Steynsburg het besluit dat hulle die einde van die pad bereik het met klagtes en dat hulle nou gaan saamstaan en iets doen aan die welstand van die gemeenskap in Steynsburg.

    by

    on


Gift this article