Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • GRAAFF-Reinet se beskermde werkplek, Boundless, het vanaf verlede Donderdag ’n nuwe winkel waar hul ware te koop aangebied word in die hartjie van die dorp.

    by

    on

  • CRADOCK Police Detective Constable Siyabonga Ntsimango’s excellent work resulted in long jail sentences for a robber and murderer in two separate cases.

    by

    on

  • MIDDELBURG se talentvolle saksofoonspeler Darren Jacobus het nie tyd vir stilsit nie.

    by

    on

  • STEYNSBURG inwoner, Kathy Bezuidenhout, het ’n organisasie gestig om die dorp as ’n toerisme-bestemming te bemark en dit in ’n veilige en netjiese omgewing te omskep.

    by

    on

  • A MUCH-NEEDED shuttle service between Cradock and Port Elizabeth has just been launched.

    by

    on

  • DAAR is gesê: Die enigste onmoontlike reis is die een wat jy nooit begin nie. Ons grootjies moes dit ook geglo het, want hulle is immers die Drakensberge kaalvoet óór, bietjie minder as 200 jaar gelede . . . sonder behoorlike tekkies met lugkussings

    by

    on

    Sneeuberg powHER HIKE daag vroue uit
  • DIE Hoërskool Cradock en hul oud-skoliere- en ondersteunersbond gaan in samewerking met BKB ’n unieke vetvee- en duiwe-veiling op Donderdag, 16 Mei by die dorp se skougronde aanbied.

    by

    on

  • LEDE van die polisie in die Cradock-gebied het Mei op ’n hoë noot in misdaadbekamping begin deur nie alleen op verbode middels nie, maar ook op ’n vermoedelik gesteelde voertuig beslag te lê.

    by

    on

  • Middies laat wiel op Wieledag!

    by

    on

    Middies laat wiel op Wieledag!
  • EK het met spookstories groot geword. Gehoor van ooms en tannies wat spoke gesien het. Van vurige oë wat jou in donker nagte deurboor. Van kettings wat sleep en breekgoed wat breek.

    by

    on

    My eerste rit in ’n lykswa

Gift this article