Komani Karoo Express
-
HAS there ever been a parent of teenagers who did not wish at times to have space for more than four kids when the teens make their social circle bigger and it’s your turn in the lift club to do the carting around.
-
A YOUNG Cradock model, Luyolo Rasmeni, won the Mr Tourism South Africa pageant on May 4.
-
DIE Hoër Landbouskool Marlow het op 11 Mei op sy tuisveld teen die Hoërskool Nico Malan van Humansdorp met nege rugbyspanne gespeel.
-
DIE naweek van 4 en 5 Mei was sonnig en net reg vir die Seniors en Novice Midlands-rolbaltoernooi wat op Somerset-Oos gehou was.
-
DIE langverwagte naweek van Cradock 4×4 se opedag aan die begin van Mei was ’n groot sukses. Gaste het van heinde en ver – selfs van Kaapstad – gekom om die geleentheid te ondersteun.
-
CRADOCK se baie geslaagde Karoo Kosfees is pas verby en die energieke span is reeds weer besig om ’n wonderlike Schreiner Skrywersfees op te tower.
-
FESTIVAL goers can look forward to three days of kuiering under the Karoo sky at the 18th annual SPAR Kirkwood Wildsfees.
-
DRIE interessante ondernemings op Cradock het onlangs saamgesmelt en staan nou as “102 on Frere” bekend.
-
DIE klein plattelandse gemeenskap van Adelaide is tot in sy fondamente geskud ná die wrede aanval op ’n 66-jarige vroulike pensioentrekker in haar huis in die Bezuidenhoutville-woonbuurt op dié dorp.
-
JAKOLETTE Thiart het pas haar Suid-Afrikaanse kleure vir hengel (‘S.A. Shore Angling’) verwerf en is besig om haar visstokke blink te vryf en haar gerei gereed te kry vir haar deelname aan die Internasionale kompetisie by ‘Flamingo Lodge’ in Angola v



